Plaasvrou met ñ Plan
Waar kreatiwiteit, eenvoud en die Kalahari bymekaar kom. 🌾 Kalahari Marié help vroue om hul idees in digitale produkte en nuwe geleenthede te omskep — met praktiese hulpmiddels, inspirasie en kennis wat jou help om meer te skep, te groei en aanlyn inkomste te bou. Met ’n liefde vir die plaaslewe, geloof en kreatiwiteit, is Kalahari Marié hier om jou te wys dat jy nie groot hoef te begin nie — jy moet net begin met wat jy het.